Jill Townsend

Jill Townsend
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 25 Januarie 1945 (1945-01-25)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Luke
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1967–1985
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jill Townsend (gebore 25 Januarie 1945) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sitting Target (1972) en The Seven-Per-Cent Solution (1976), en in die televisiereekse The Wild Wild West (1965) en Poldark (1975).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy